Kleinrooivalk
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kleinrooivalk (Falco naumanni) is 'n gelokaliseerde somertrekvoël wat voorkom in die grootste gedeelte van Suider-Afrika. Die voël is 26 – 32 cm groot en weeg 110 - 180 gram. In Engels staan die voël bekend as Lesser Kestrel.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Kleinrooivalk | |
---|---|
Mannetjie (regs) met wyfies | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. naumanni |
Binomiale naam | |
Falco naumanni Fleischer, 1818 | |
██ Broeigebied ██ Oorwintering ██ Hele jaar woonagtig |
Sluit