Kwik(II)chloried
chemiese verbinding / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kwik(II)chloried is 'n verbinding van kwik is sy oksidasietoestand +2 met chloor en die chemiese formule HgCl2. Dit is 'n molekulêre verbinding. Kwik(II)chloreid is soos die meeste kwikverbindings baie toksies. In teenstelling met kwik(I)chloried is hierdie verbinding goed oplosbaar in water wat die biologiese beskikbaarheid vergroot.
Meer inligting Algemeen, Fasegedrag ...
Algemeen | |
---|---|
Naam | Kwik(II)chloried |
Chemiese formule | HgCl2 |
Molêre massa | 271,5 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 7487-94-7[1] |
Voorkoms | wit vastestof[1] |
Reuk | Reukloos [1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a1273,5; b=596,3 pm;c=432,5 pm [2] |
Ruimtegroep | Pnma |
Nommer | 62 |
Strukturbericht | C25 |
Smeltpunt | 277 °C[1] |
Kookpunt | 302 °C[1] |
Digtheid | 5,44 |
Oplosbaarheid | 74 [g/L][1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | nie-brandbaar |
LD50 | 1 [mg/kg] (oraal; rot)[1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Sluit