Langhoring-koeivis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Langhoring-koeivis (Lactoria cornuta) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die weste van die Stille Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Mosselbaai. In Engels staan die vis bekend as die Longhorn cowfish.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Langhoring-koeivis | |
---|---|
'n Langhoring-koeivis in die akwarium Finisterrae te Spanje | |
Verskeie koeivisse insluitende die langhoring-koeivis. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Lactoria |
Spesie: | L. cornuta |
Binomiale naam | |
Lactoria cornuta | |
Sluit