Leo I-dwergsterrestelsel
sterrestelsel / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Leo I-dwergsterrestelsel is ’n sferoïdale satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Leeu (Leo). Teen ’n afstand van 820 000 ligjare van die Son af, is dit een van die Melkweg se verste satelliete. Dit is in 1950 deur Albert George Wilson ontdek op fotoplate van die National Geographic Society in Washington, D.C. se Palomar-sterrewag-lugopname.[1][2]
Kitsfeite
Leo I-dwergsterrestelsel | ||||
Leo I is ’n dowwe kol regs van die helder ster Regulus. | ||||
Soort stelsel | Dwergsterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Leeu (Leo) | |||
Tipe | E;dSph | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 10h 08m 27,4s | |||
Deklinasie | +12º 18' 27" | |||
Skynmagnitude (m) | 11,2 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 820 000 | |||
Skynbare grootte | 9′,8 × 7′,4 | |||
Rooiverskuiwing | 285 ± 2 km/s | |||
Besonderse kenmerke | Melkwegsatelliet | |||
Ander name | UGC 5470, PGC 29488, DDO 74, A1006, Harrington-Wilson #1, Regulus-dwerg | |||
Lugkoördinate | ||||
10h 08m 27.4s, +12° 18′ 27″ | ||||
|
Sluit