Lotussoetra
Boeddhistiese geskrifte / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Lotussoetra (Sanskrit: Saddharmapuṇḍarīka Sūtra, letterlik "Soetra oor die wit lotus van die goddelike dharma")[1] is een van die gewildste en invloedrykste soetras van Mahayana-Boeddhisme en dien as grondslag van onder meer die Nichiren-skool. Volgens baie Oos-Asiatiese Boeddhiste bevat die Lotussoetra die volledige basiese leringe van die Boeddha en is die voordra van die teks baie gunstig.[2]
Kitsfeite
Lotussoetra | ||
Die Lotussoetra (Honpoji, Toyama, Japan), omstreeks 1326-'28. | ||
Vertalings | ||
Sanskrit | Saddharmapuṇḍarīka Sūtra | |
Tibettaans | དམ་ཆོས་པད་མ་དཀར་པོའི་མདོ | |
Wylie | dam chos padma dkar po'i mdo | |
Thai | สัทธรรมปุณฑรีกสูตร | |
Viëtnamees | Pháp hoa kinh | |
Tradisionele Sjinees | 法華經 | |
Vereenvoudigde Sjinees | 妙法莲华经 | |
Pinyin | Fǎhuá jīng | |
Japannees | 法華経 (Hokke-kyō) | |
Koreaans | 묘법연화경 (Beophwa gyeong) |
Sluit