Maria Ramos
From Wikipedia, the free encyclopedia
Maria Ramos is 'n Suid-Afrikaanse besigheidsvrou en openbare finansiële administrateur van Portugese herkoms. Sy is in 2008 met die Suid-Afrikaanse politikus Trevor Manuel getroud.
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
Maria Ramos | |
---|---|
Maria Ramos tydens die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, 2010 | |
Gebore | Maria da Conceição das Neves Calha Ramos 22 Februarie 1959 |
Nasionaliteit | Portugal, Suid-Afrika |
Beroep | Voorsitter van AngloGold Ashanti |
Bekend vir | Nasionale tesourie Hoof van Transnet Hoof van ABSA |
Politieke party | ANC |
Eggenoot | Trevor Manuel |
Kinders | Geen |
Sluit