McGregor
From Wikipedia, the free encyclopedia
McGregor is 'n Bolandse dorpie in die Wes-Kaap, sowat 150 km oos van Kaapstad in die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit geleë.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
McGregor | |
---|---|
McGregor van buite die dorpie gesien. | |
Koördinate: 33°57′S 19°50′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Kaapse Wynland |
Munisipaliteit | Langeberg |
Stigting | 1861[1] |
Oppervlak | |
• Totaal | 22,03 km2 (8,51 vk. myl) |
Bevolking (2011)[2] | |
• Totaal | 3 125 |
• Digtheid | 142/km2 (370/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 12.8% |
• Indiërs/Asiërs | 0.9% |
• Bruin mense | 82.8% |
• Swart mense | 3.3% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 86.6% |
• Engels | 10.4% |
• Xhosa | 1.3% |
• Ander | 1.8% |
Poskode (strate) | 6708 |
Skakelkode | 023 |
Webwerf | McGregor — toerisme www.mcgregorvillage.co.za |
Sluit