Mhlambanyatsi
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mhlambanyatsi (voorheen Buffelspruit[1]) is 'n dorp in die westelike deel van Eswatini. Die dorp is 18 kilometer suidwes van die hoofstad Mbabane geleë.[2]
Kitsfeite Mhlambanyatsi Buffelspruit, Land ...
Mhlambanyatsi Buffelspruit | |
---|---|
Koördinate: 26°27′0″S 31°1′0″O | |
Land | Eswatini |
Distrik | Manzini |
Hoogte | 1 317 m (4 321 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 886 |
Tydsone | SAST |
Sluit