N18 (Suid-Afrika)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die N18 is een van die nasionale paaie in Suid-Afrika. Die pad verbind Warrenton, Noord-Kaap, met die grenspos Ramatlabama, Noordwes. [1]
Kitsfeite Nasionale roete N18, Roete-inligting ...
Nasionale roete N18 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur SANRAL | ||||
Lengte | 317 km (197 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Suidpunt | N12 by Warrenton | |||
N14 by Vryburg | ||||
Noordpunt | A1 aan die Botswanagrens naby Ramatlabama | |||
Ligging | ||||
Stede | Vryburg Mahikeng | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Sluit