N9 (Suid-Afrika)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die N9 is een van die nasionale paaie in Suid-Afrika. Die pad verbind George, Wes-Kaap met Colesberg. Die N9 loop min of meer noordoos/suidwes afhangend in watter rigting gereis word.[1]
Kitsfeite Nasionale roete N9, Roete-inligting ...
Nasionale roete N9 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur SANRAL | ||||
Lengte | 517 km (321 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Suidwespunt | N2 naby George | |||
N12 naby George N10 naby Middelburg | ||||
Noordoospunt | N1 by Colesberg | |||
Ligging | ||||
Stede | George | |||
Dorpe | Graaff-Reinet Middelburg Colesberg | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Sluit