Oostelike rooipootvalk
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Oostelike rooipootvalk (Falco amurensis) is 'n algemene voël en somer besoeker aan Suider-Afrika. Die voël broei in Asië. Die voël is 28 – 30 cm groot en weeg 100 - 185 gram. In Engels staan die voël bekend as Amur Falcon.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Oostelike rooipootvalk | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. amurensis |
Binomiale naam | |
Falco amurensis Radde, 1863 | |
Somer Winter | |
Sinonieme | |
Falco vespertinus amurensis Radde, 1863 |
Sluit