Paleoproterosoïkum
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Paleoproterosoïkum of Paleoproterosoïese Era is die eerste era van die Proterosoïese Eon en het geduur van 2,5-1,6 miljard jaar gelede. Dit was gedurende dié tydperk dat die kontinente die eerste keer gestabiliseer het.
Meer inligting Eon, Era ...
Eon | Era | Periode | Ouderdom mj. | |
---|---|---|---|---|
Fanerosoïkum | Paleosoïkum | Kambrium | later | |
Proterosoïkum | Neo- | Ediacarium | 635 - 541 | |
Kriogenium | 720 - 635 | |||
Tonium | 1000 - 720 | |||
Meso- | Stenium | 1200 - 1000 | ||
Ektasium | 1400 - 1200 | |||
Kalimnium | 1600 - 1400 | |||
Paleo- | Staterium | 1800 - 1600 | ||
Orosirium | 2050 - 1800 | |||
Riasium | 2300 - 2050 | |||
Siderium | 2500 - 2300 | |||
Argeïkum | Neoargeïkum | vroeër | ||
Indeling van die Proterosoïkum volgens die ICS.[1] |
Sluit
Paleontologiese getuienis dui daarop dat die aarde se rotasiespoed in dié era ’n dag van 20 uur tot gevolg gehad het; daar was dus sowat 450 dae in ’n jaar.[2]