Peter Robbins (akteur)
Amerikaanse kinderakteur/stemakteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Peter Robbins gebore as Louis G. Nanasi (Los Angeles, Kalifornië,gebore 10 Augustus 1956 - Carlsbad, Kalifornië, Januarie 2022) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent A Boy Named Charlie Brown (1969). Robbins het 'n lewenslange stryd teen geestesongesteldheid gehad.[1] Ten spyte van sy persoonlike stryd het hy getrou gebly aan Charlie Brown en het selfs 'n tatoeëermerk van Charlie Brown en Snoopy op sy arm gehad.[1] Op 25 Januarie 2022 is dit deur Robbins se familie aangekondig dat hy gedurende die vorige week, op die ouderdom van 65, selfmoord gepleeg het.[1]
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Peter Robbins | |
Geboortenaam | Louis G. Nanasi |
---|---|
Geboorte | 10 Augustus 1956 (1956-08-10) (67 jaar oud) |
Sterfte | Januarie 2022 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1963–1972 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit