Phoenix-dwergsterrestelsel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Phoenix-dwergsterrestelsel of PGC 6830 is ’n onreëlmatige satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Feniks. Dit is in 1976 deur Hans-Emil Schuster en Richard Martin West ontdek en aanvanklik aangesien vir ’n bolvormige sterreswerm.[1][2] Dit is tans sowat 1,44 miljoen ligjare van die Son af.
Kitsfeite
Feniks-dwergsterrestelsel | ||||
Soort stelsel | Dwergsterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Feniks (Phoenix) | |||
Tipe | IAm | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 01h 51m 06,3s | |||
Deklinasie | -44º 26' 41" | |||
Skynmagnitude (m) | 13,1 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 1,44 miljoen | |||
Skynbare grootte | 4′,9 × 4′,1 | |||
Rooiverskuiwing | 60 ± 30 km/s | |||
Besonderse kenmerke | Melkwegsatelliet | |||
Ander name | ESO 245- G 007, PGC 6830 | |||
Lugkoördinate | ||||
01h 51m 06.3s, −44° 26′ 41″ | ||||
|
Sluit