Pluto (dubbelsinnig)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pluto kan moontlik na een van die volgende verwys:
- Pluto (dwergplaneet), 'n dwergplaneet in ons Sonnestelsel.
- Pluto (mitologie), die Romeinse god van die onderwêreld en heerser van die doderyk.
- Pluto (Okeanied), 'n dogter van Okeanos en een van die maats van Persefone.
- Pluto (moeder van Tantalos), die moeder van Tantalos en dogter van óf Kronos óf Zeus.
- Pluto (Disney), 'n karakter in Disney-animasierolprente.
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Pluto of met Pluto in die titel. |