Poekoe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die poekoe (Kobus vardonii) is 'n wildsbok wat in die noorde van Botswana voorkom. Dit is 'n middelslagbok met 'n horisontale rug. In Engels staan dit bekend as Puku.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Poekoe | |
---|---|
'n Ram (Zambië) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Kobus |
Spesie: | K. vardonii |
Binomiale naam | |
Kobus vardonii (Livingstone, 1857) | |
Sluit