Proletariaat
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die proletariaat (uit Latyn proletarius) is 'n term vir die klas loontrekkers in 'n kapitalistiese samelewing wie se enigste betekenisvolle materiële waarde hulle arbeidskrag (hulle vermoë om te werk) is;[1] 'n lid van hierdie klas is 'n proleet.