QRpedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
QRpedia is 'n mobiele web-gebaseerde stelsel wat QR-kodes gebruik om Wikipedia artikels aan gebruikers in hulle voorkeurtaal te lewer.[1][2][3] Dis maklik om QR-kodes te skep wat na 'n spesifieke URL wys, maar QRpedia voeg verdere funksionaliteit by, deur die gebruiker na die betrokke artikel in die taal van sy keuse aan te stuur.
Kitsfeite URL, Kommersieel? ...
QRpedia | |
---|---|
'n QRpedia-kode, wat gedekodeer word tot die URL http://en.qrwp.org/QRpedia, word algemeen as QRpedia se kenteken gebruik. | |
URL | http://www.qrpedia.org/ |
Kommersieel? | Nee |
Soort webwerf | |
Registrasie | Nee |
Beskikbare tale | Veeltalig |
Gelanseer | 9 April 2011 |
Huidige status | Aanlyn |
Sluit