Quinton de Kock
Krieketspeler van Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Quinton de Kock (gebore 17 Desember 1992 in Johannesburg) is 'n Suid-Afrikaanse internasionale krieketspeler. Hy is in 2019 as Suid-Afrika se toetskrieketspeler van die jaar aangewys.[1] Hy het onder meer tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023, die T20I-wêreldbekertoernooie in 2014, 2016, 2021 en 2022, asook die Kampioenetrofee 2017 vir Suid-Afrika gespeel.
Kitsfeite Volle naam, Gebore ...
Quinton de Kock | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Volle naam | Quinton de Kock | |||||
Gebore | 17 Desember 1992 (1992-12-17) (31 jaar oud) Johannesburg, Suid-Afrika | |||||
Kolfstyl | Linkshandig | |||||
Rol | Kolwer, paaltjiewagter | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Suid-Afrika | |||||
Toetsdebuut (no 317) | 20 Februarie 2014 v Australië | |||||
Laaste Toets | 26 Desember 2021 v Indië | |||||
Toetshempno. | 12 | |||||
EDI debuut (no 105) | 19 Januarie 2013 v Nieu-Seeland | |||||
Laaste EDI | 18 Maart 2023 v Wes-Indië | |||||
EDI hempno. | 12 | |||||
T20I debuut (no 54) | 21 Desember 2012 v Nieu-Seeland | |||||
Laaste T20I | 26 Maart 2023 v Wes-Indië | |||||
T20I hempno. | 12 | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
2009–2015 | Highveld Lions | |||||
2014–2017 | Delhi Daredevils | |||||
2018 | Royal Challengers Bangalore | |||||
2018-tans | Cape Town Blitz | |||||
2019–2021 | Mumbai Indians | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toetse | EDI | T20I | 1e rang | ||
Wedstryde | 54 | 138 | 79 | 84 | ||
Lopies aangeteken | 3300 | 5949 | 2256 | 5463 | ||
Kolfgemiddeld | 38.82 | 45.41 | 32.69 | 41.38 | ||
100s/50s | 6/22 | 17/29 | 1/14 | 12/36 | ||
Hoogste telling | 141* | 178 | 100 | 194 | ||
Vangskote/Stonkings | 221/11 | 180/12 | 75/16 | 323/16 | ||
Bron: ESPNcricinfo, 27 Maart 2023 |
Sluit