R74 (Suid-Afrika)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R74 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Harrismith met KwaDukuza (voorheen Stanger) op die kus verbind, via Oliviershoekpas, Bergville, Colenso, Weenen en Greytown. [1]
Kitsfeite Provinsiale roete R74, Roete-inligting ...
Provinsiale roete R74 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur VDPPV en KZNDV | ||||
Lengte | 368 km (229 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordwespunt | N5 naby Harrismith | |||
N3 naby Colenso R33 in Greytown | ||||
Suidoospunt | N2 naby KwaDukuza | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Harrismith Bergville Winterton Colenso Weenen Greytown KwaDukuza | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Sluit