Rhodes, Oos-Kaap
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die dorpie Rhodes is aan die Bellrivier geleë, hoog in die Drakensberg en 54 km noordoos van Barkly-Oos. Die naam van die dorpie was straks vroeër Rossville, maar is hernoem ter ere van Cecil John Rhodes (1853 tot 1902), staatsman en politikus. Die plekkie is beroemd vir sy yskoue klimaat en sneeu in die winter.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Rhodes | |
---|---|
Gehug | |
Huise in Rhodes | |
Koördinate: 30°47′44″S 27°57′51″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Joe Gqabi |
Munisipaliteit | Senqu |
Stigting | 1894 |
Oppervlak | |
• Totaal | 10,21 km2 (3,94 vk. myl) |
Hoogte | 1 825 m (5 988 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 73 |
• Digtheid | 7/km2 (20/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 58.3% |
• Indiërs/Asiërs | 1.4% |
• Bruin mense | 2.8% |
• Swart mense | 37.5% |
Taal (2011) | |
• Engels | 48.5% |
• Afrikaans | 42.4% |
• Xhosa | 6.1% |
• Ander | 3.0% |
Poskode (strate) | 9787 |
Poskode (posbusse) | 9787 |
Skakelkode | 045 |
Sluit
Die NG gemeente hier het van 1906 tot en met sy ontbinding in die jare sewentig as Rossville bekend gestaan. Die R396-streeksroete verbind die dorp met Barkly-Oos in die weste en Maclear.