Sculptor-dwergsterrestelsel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Sculptor-dwergsterrestelsel of PGC 3589 is ’n sferoïdale satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Beeldhouer (Sculptor). Dit is in 1937 deur Harlow Shapley[1][2] ontdek.
Kitsfeite
Sculptor-dwergsterrestelsel | ||||
Soort stelsel | Dwergsterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Beeldhouer (Sculptor) | |||
Tipe | E | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 01h 00m 09,3s | |||
Deklinasie | -32º 42' 33" | |||
Skynmagnitude (m) | 10,1 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 290 000 | |||
Skynbare grootte | 39′,8 × 30′,9 | |||
Besonderse kenmerke | Melkwegsatelliet | |||
Ander name | PGC 3589, MCG-06-03-015 | |||
Lugkoördinate | ||||
01h 00m 09.3s, −33° 42′ 33″ | ||||
|
Sluit
Die Sculptor-dwerg is sowat 290 000 ligjare van die Son af. Net soos by baie ander sterrestelsels in die Lokale Groep is die ouer sterre se metaalgehalte laag en die jonger sterre s'n hoër.