Sean Penn
Amerikaanse akteur, regisseur en aktivis / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sean Justin Penn (gebore op 17 Augustus 1960)[1] is ’n Amerikaanse akteur, rolprentmaker en politieke aktivis. Hy het al twee Oscars gewen: vir sy rolle in die raaiseldrama Mystic River (2003) en die biografiese fliek Milk (2008).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Sean Penn | |
Penn in 2013 by die New Yorkse Rolprentfees. | |
Geboortenaam | Sean Justin Penn |
---|---|
Geboorte | 17 Augustus 1960 (1960-08-17) (63 jaar oud) Los Angeles, Kalifornië, VSA |
Beroep(e) | Akteur, rolprentmaker, politieke aktivis |
Aktiewe jare | 1974-tans |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit