Skandiumfosfaat
chemiese verbinding / From Wikipedia, the free encyclopedia
Skandiumfosfaat is 'n sout van skandium en fosforsuur met die chemiese formule ScPO4.
Meer inligting Algemeen, Fasegedrag ...
Algemeen | |
---|---|
Naam | Skandiumfosfaat |
Chemiese formule | ScPO4 |
Molêre massa | 139,93 [g/mol] |
CAS-nommer | |
Voorkoms | vastestof |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=657,68(2); c=579,38(3) pm[1] |
Ruimtegroep | I41/amd |
Nommer | 141 |
Strukturbericht | S1₁ |
Smeltpunt | |
Kookpunt | |
Digtheid | |
Oplosbaarheid | onoplosbaar |
ΔfHɵ | -1916,7±1,6 [kJ/mol][1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Sluit
Enkelkristalle van hierdie verbinding is vervaardigd deur die oksied Sc2O3 in 'n fluks van loodpirofosfaat Pb2P2O7 op te los teen 1630K en na 'n paar dae die fluks af te koel tot 1170K teen 1K/h. Die fluks is daarna opgelos in kokende salpetersuur vir verskeie weke. Die resultaat was deursigtige skandiumfosfaatkristalle van 1-5 mm grootte