Slym-klipkabeljou
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die slym-klipkabeljou (Epinephelus tauvina) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van die Rooisee tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Greasy rockcod.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Slym-klipkabeljou | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Epinephelus |
Spesie: | E. tauvina |
Binomiale naam | |
Epinephelus tauvina Forsskål, 1775 | |
Sluit