Sneeuberg
berg in die Sederberg wildernisgebied, Wes-Kaap / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Sneeuberg is die hoogste piek in die Sederberg, Wes-Kaap en is 2 028 m hoog. Hierdie piek moet nie verwar word met die Sneeuberge wat 'n bergreeks in die Oos-Kaap is nie.[1]
Kitsfeite
Sneeuberg | |
---|---|
Ligging | Wes Kaap, Suid-Afrika |
Hoogte | 2 028 meter bo seevlak |
Reeks | Sederberg |
Koördinate | 32°30′51.82″S 19°10′11.3″O |
Sluit