Stekelhuidiges
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Stekelhuidiges of Echinodermata is 'n filum wat hoort tot die koninkryk Animalia. Stekelhuidiges word slegs in die mariene omgewing aangetref en vorm 'n uiteenlopende groep ongewerweldes wat gewoonlik op die seebodem voorkom.
Kitsfeite Stekelhuidiges Tydperk: Kambrium-Holoseen, Wetenskaplike klassifikasie ...
Stekelhuidiges | |
---|---|
Illustrasies van verskeie stekelhuidiges | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Superfilum: | |
Filum: | Echinodermata Klein, 1734 |
Subfilum & Klasse[1] | |
Homalozoa † Gill & Caster, 1960
Crinozoa
Asterozoa
Echinozoa
Blastozoa †
† = Uitgesterf |
Sluit
Onder die groepe sekelhuidiges tel die Echinoidea (seekastaiings), die Holothuroidea (seekomkommers) en die Asteroidea (seesterre).