Suid-Afrikaanse braille
From Wikipedia, the free encyclopedia
Verskeie braillealfabette word in Suid-Afrika gebruik. Vir Engels is die "Unified English Braille" aanvaar. Nege ander tale word ook in braille geskryf: Afrikaans, Ndebele, Suid-Sotho, Noord-Sotho, Swazi, Tswana, Venda, Xhosa en Zoeloe.[1] Alle gedrukte alfabette word beperk tot die Latynse alfabet, met diakritiese tekens in sommige gevalle; net so is die braillealfabette basiese braille met bykomende selle vir diakritiese tekens.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |