Sutherland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sutherland is 'n dorp in die Karoo-hoogland van die provinsie Noord-Kaap (Suid-Afrika). Dit staan bekend as die sentrum van die sterrekunde in Afrika, maar ook as een van die koudste dorpe in Suid-Afrika met sneeuval en uiterste temperature van –16 °C in die winter. (Die koudste dorp is egter Buffelsfontein, waar 'n minimum temperatuur van –18.6°C al gemeet is.[2])
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Sutherland | |
---|---|
Koördinate: 32°23′37″S 20°39′41″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Namakwa |
Munisipaliteit | Karoo Hoogland |
Stigting | 1858 |
Oppervlak | |
• Totaal | 35,98 km2 (13,89 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 836 |
• Digtheid | 79/km2 (200/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 12.7% |
• Indiërs/Asiërs | 0.8% |
• Bruin mense | 78.2% |
• Swart mense | 8.0% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 96.0% |
• Engels | 1.9% |
• Ander | 2.1% |
Poskode (strate) | 6920 |
Poskode (posbusse) | 6920 |
Skakelkode | 023 |
Sluit