Tarkarivier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Tarkarivier is 'n rivier wat 13 km suidwes van Tarkastad verbyvloei, in die sentrale deel van die Oos-Kaap. Saam met die Baviaansrivier, Grootbrakrivier en die Katrivier vorm dit die bolope van die Groot-Visrivier.[1]
Kitsfeite Koördinate: 32°18′53″S 25°43′30″O ...
Tarkarivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Oorsprong | Bamboesberg |
Monding | Groot-Visrivier |
Monding-hoogte | 815 m |
Koördinate: 32°18′53″S 25°43′30″O |
Sluit
Beide die Lake Arthur-dam en die Kommandodrifdam dam die rivier op. Laasgenoemde dam is in die Kommandodrif Natuurreservaat.
Die Tarkarivier is 'n deel van die "Vis tot Tsitsikama-waterbestuursgebied".[2]