Tier
katagtige soogdier / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die tier (Panthera tigris) is 'n vleisetende soogdier wat tot die familie van katagtiges (Felidae) behoort, een van die vier 'groot katte' wat tot die genus Panthera behoort. Tiere is jagtende roofdiere. Hulle kom in Asië, veral in Indië, China en Siberië voor.
Kitsfeite Tier Tydperk: Vroeë Pleistoseen – Onlangs, Bewaringstatus ...
Tier Tydperk: Vroeë Pleistoseen – Onlangs | |
---|---|
'n Bengaalse tier (P. tigris tigris) in Indië se Ranthambhore Nasionale Park. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. tigris |
Binomiale naam | |
Panthera tigris (Linnaeus, 1758) | |
Subspesies | |
P. t. tigris | |
Die tier se historiese verspreiding in ca. 1900 (oranje) en in 1990 (rooi) | |
Die tier se historiese verspreiding in ca. 1850 (liggeel) en in 2006 (groen) | |
Sinonieme | |
Felis tigris (Linnaeus, 1758) |
Sluit