Trachyandra
Plantgenus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Trachyandra (veldkool) is 'n genus wat hoort tot die familie Asphodelaceae, sub-familie Asphodeloideae [1] en is vir die eerste keer beskryf in 1843. Dit is inheems aan oos- en suidelike Afrika asook Jemen en Madagaskar. Baie van die spesies is endemies aan Suid-Afrika.[2][3][4]
Kitsfeite Trachyandra, Wetenskaplike klassifikasie ...
Trachyandra | |
---|---|
Trachyandra ciliata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | Trachyandra Kunth |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Sluit