Vlag van Amerikaans-Samoa
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die vlag van Amerikaans-Samoa is op 27 April 1960 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n wit driehoek met rooi fraaiings wat na die vlagpaal wys op ’n blou agtergrond met ’n arend wat in sy pote ’n oorlogsknuppel en ’n vlieëwaaier vashou.