Volkswagen New Beetle
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Volkswagen New Beetle is 'n kompakte motor, wat deur Volkswagen in 1997 vrygestel is. Dit trek sterk inspirasie uit die oorspronklike Beetle se buite-ontwerp. In teenstelling met die oorspronklike Beetle, is die New Beetle se enjin aan die voorkant geplaas en dryf die voorwiele aan, met 'n bagasiebak aan die agterent.
Kitsfeite Oorsig, Vervaardiger ...
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Volkswagen |
Ook genoem | Volkswagen Beetle (Meksiko) Volkswagen Bjalla (Ysland) |
Produksie | Oktober 1997 – Julie 2011 |
Modeljare | 1998–2011 |
Montering | 1997–1999: Duitsland: Wolfsburg 1999–2011: Meksiko Puebla 2011–huidig: Viëtnam Hai Phong (CKD boustel deur World Auto) |
Ontwerper | J Mays, Freeman Thomas, Peter Schreyer[1] |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte motor |
Bakstyl | 2-deur luikrugkoepee 2-deurafslaankap |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf, "4motion" volwieldryf |
Platform | Volkswagengroep A4 (PQ34) platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | Petrol: 1.4 L I4 16-klep 1.6 L I4 1.8 L I4 Turbo 2.0 L I4 2.3 L VR5 20-klep 2.5 L I5 20-klep 3.2 L VR6 24-klep (RSI) Dieselenjin: 1.9 L I4 TDI |
Ratkas | 5-gang handrat 6-gang handrat 4-gang outomaties 6-gang outomaties "tiptronic" |
Lengte | 4129 mm |
Breedte | 1721 mm |
Hoogte | 1498 mm ~ 1511 mm |
Asafstand | 2515 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Volkswagen Beetle |
Opvolger | Volkswagen Beetle (A5) |
Variante | Audi A3 Mk1 Audi TT Mk1 Volkswagen Golf Mk4 Volkswagen Jetta |
Sluit