Vredefort (kiesafdeling)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Vredefort was ’n kiesafdeling in die Vrystaat vir die Suid-Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing ná Uniewording in 1910. In 1966 is die kiesafdeling se naam verander na “Parys”.[1]
Die kiesafdeling is van 1943 tot 1966 verteenwoordig deur Henning Klopper. Sy oupa, C.C. Klopper het dieselfde kiesafdeling verteenwoordig in die Volksraad van die Vrystaatse Republiek.[1]