Witpylstert
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die witpylstert (Phaethon lepturus) is 'n voël en 'n gereelde besoeker aan die Mosambiekkanaal en swerwer verder suid. Die voël is 45 – 50 cm groot (met 40 cm wimpel) en weeg 280 – 400 g met 'n vlerkspan van 90 – 98 cm. Die voëls broei op tropiese eilande wêreldwyd, insluitend 2 200 pare op Ascension-eiland. In Engels staan die voël bekend as White-tailed tropicbird.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Witpylstert | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | Phaethontiformes |
Familie: | Phaethontidae |
Genus: | Phaethon |
Spesie: | P. lepturus |
Binomiale naam | |
Phaethon lepturus Daudin, 1802 | |
Sluit