Ficksburg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ficksburg is 'n dorp in die Vrystaat, Suid-Afrika en is langs die Caledonrivier en gevolglik die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho geleë. 'n Grenspos genaamd Ficksburgbrug 28.884°S 27.890°O / -28.884; 27.890 opereer 24 uur per dag tussen Ficksburg en Maputsoe in die twee lande.
Kitsfeite Ficksburg (Meqheleng bygereken), Land ...
Ficksburg (Meqheleng bygereken) | |
---|---|
Ficksburg soos gesien vanaf Imperaniberg. Die Caledonrivier, met Lesotho aan die oorkant, kan ook gesien word. | |
Koördinate: 28°53′0″S 27°53′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Thabo Mofutsanyane |
Munisipaliteit | Setsoto |
Stigting | 1867[1] |
Oppervlak | |
• Totaal | 58,2 km2 (22,5 vk. myl) |
Hoogte | 1 628 m (5 341 ft) |
Bevolking (2011)[2] | |
• Totaal | 41 248 |
• Digtheid | 709/km2 (1 840/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 5.6% |
• Indiërs/Asiërs | 1.6% |
• Bruin mense | 1.9% |
• Swart mense | 90.7% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 86.1% |
• Afrikaans | 7.3% |
• Engels | 3.8% |
• Ander | 2.8% |
Poskode (strate) | 9730 |
Skakelkode | 051 |
Sluit
Ander dorpe in die omgewing sluit Fouriesburg, Clocolan, Clarens en Bethlehem in.