Delicious Library
From Wikipedia, the free encyclopedia
Delicious Library is ’n mediakatalogiseringstoepassing vir Mac OS X en word ontwikkel deur Delicious Monster. Die toepassing stel die gebruiker in staat om al hul fisiese versamelings (boeke, CD’s, speletjies ens.) na te gaan en te beheer.
Kitsfeite Skrywer, Ontwikkelaar ...
Delicious Library | |
Afrikaanse weergawe van Delicious Library | |
Skrywer | Wil Shipley |
---|---|
Ontwikkelaar | Delicious Monster |
Nuutste weergawe | 3.3.5/ 7 November 2014 |
Bedryfstelsel | Mac OS X |
Beskikbaar in | Afrikaans, Deens, Duits, Engels, Frans, Italiaans, Japannees, Katalaans, Nederlands, Pools en Spaans |
Kategorie | Mediakatalogus |
Webblad | www.delicious-monster.com |
Sluit
Die programmatuur is aanvanklik in November 2004 en het $250 000 in verkope gemaak.[1] Delicious Library 2 is op 27 Mei 2008 bekendgestel maar die finale produk was reeds van 25 Maart beskikbaar. Die derde generasie van die programmatuur is in 2013 vrygestel.