Indiese wortelboom
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Indiese wortelboom (Ceriops tagal), Eng. spurred mangrove of Indian mangrove) is 'n beskermde boom in Suid-Afrika in die familie Rhizophoraceae en kom in verskeie wêrelddele voor, onder andere:
- Comore
- Ethiopië
- Somalië
- Kenia
- Tanzanië
- Mosambiek
- Suid-Afrika
- Australië
- Java
- Seychelle
- Madagaskar
- Nieu-Kaledonië
- westelike Maleisië
- Singapoer
- Sri Lanka
- Volksrepubliek China
- Republiek China
- Indië
- Filippyne
- Thailand
- Kambodja
- Viëtnam
- Sumatra
- Borneo
- Sulawesi
- Klein-Soenda-eilande
- Molukke
- Nieu-Guinee
- Salomonseilande
- Pakistan
- Palau
- Andaman-eilande
- Nicobars
- Mianmar
- Lakshadweep-eiland
- Bangladesj
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Indiese wortelboom | |
---|---|
'n Eksemplaar in Mosambiek | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Rhizophoraceae |
Genus: | Ceriops |
Spesie: | C. tagal |
Binomiale naam | |
Ceriops tagal (Perr.) C. B. Robinson | |
Sinonieme | |
Ceriops timoriensis |
Sluit
Die boom se FSA-nommer is 525.[2]