Microsoft Word
From Wikipedia, the free encyclopedia
Microsoft Word is 'n woordverwerkingsprogram van die maatskappy Microsoft vir die Windows- en OS X-bedryfstelsels. Dit is deel van die kantoorpakket Microsoft Office asook die op privaatgebruikers gerigte programsuite Microsoft Works Suite en word ook los verkoop.
Kitsfeite Ontwikkelaar, Aanvanklike vrystelling ...
Microsoft Word | |
Ontwikkelaar | Microsoft |
---|---|
Aanvanklike vrystelling | 1983 |
Nuutste weergawe | 2016 (16.0.4266.1003)/ 22 September 2015; 8 jaar gelede (2015-09-22) |
Programmeertaal | C++ |
Bedryfstelsel | Windows[1] |
Kategorie | Woordverwerker |
Lisensie | Trialware |
Webblad | office.microsoft.com/en-us/word |
Sluit
Kitsfeite Ontwikkelaar, Nuutste weergawe ...
Microsoft Word for Mac | |
Ontwikkelaar | Microsoft |
---|---|
Nuutste weergawe | 2016 (15.14.0)/ 15 September 2015; 8 jaar gelede (2015-09-15)[2] |
Bedryfstelsel | OS X |
Kategorie | Woordverwerker |
Lisensie | Proprietary software plus services |
Webblad | microsoft.com/mac/word |
Sluit
In 1983 word die eerste weergawe van Microsoft Word vir MS-DOS uitgebring, in 1984 verskyn die Macintoshweergawe. Die DOS-weergawes word tot 1995 verhandel. 'n Weergawe vir SCO Unix het ook bestaan.
Die funksionaliteit van Word kan deur middel van VBA (Win / Mac OS) en AppleScript (net Mac OS) uitgebrei word.