streeksroete / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R529 is 'n streeksroete wat die R81-provinsiale suid van Giyani met die R36-provinsiale pad noord van Ofcolaco verbind. Die pad kruis die R71 met 'n verspringende kruising van 1.7 km.
Kitsfeite Streeksroete R529, Belangrike aansluitings ...