R71 (Suid-Afrika)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R71 is ’n Limpopo-provinsiale roete in Suid-Afrika wat Polokwane verbind met die Krugerwildtuin via die dorpe Tzaneen en Phalaborwa. [1]
Kitsfeite Provinsiale roete R71, Roete-inligting ...
Provinsiale roete R71 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur SANRAL en RAL | ||||
Lengte | 201 km (125 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | R101 in Polokwane | |||
R81 in Polokwane N1 in Polokwane R36 in Tzaneen R526 in Gravelotte R40 in Phalaborwa | ||||
Oospunt | Phalaborwahek van die Krugerwildtuin | |||
Ligging | ||||
Stede | Polokwane | |||
Dorpe | Tzaneen Gravelotte Phalaborwa | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Sluit
Die R71 word daagliks deur persone gebruik wat woon of werk in Dalmada, Mothiba, Nobody, Moria, Mankweng, Turfloop en Boyne. Die pad is welbekend aan toermotorfietsryers wat die provinsie besoek vanoor die hele land, weens die skilderagtige roete deur Magoebaskloof.
- Pad weswaarts na Polokwane/Pietersburg
- R71-roete naby Zion City Moria
- Perseel van die Zion Christian Church (ZCC) langs die R71
- Die roete steek die noordelike Drakensberg te Haenertsburg oor