R81 (Suid-Afrika)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R81 is ’n provinsiale roete in Limpopo, Suid-Afrika wat Polokwane via Giyani met die R524 na Thohoyandou verbind. ’n Belangrike kruising op die roete is met die R36-provinsiale pad na Modjadjiskloof en Tzaneen verder suid.
Kitsfeite Provinsiale roete R81, Roete-inligting ...
Provinsiale roete R81 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur SANRAL en RAL | ||||
Lengte | 193 km (120 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Suidwespunt | R71 / N1 in Polokwane | |||
R36 naby Modjadjiskloof R578 by Giyani R529 by Giyani | ||||
Noordoospunt | R524 by Malamulele | |||
Ligging | ||||
Stede | Polokwane | |||
Dorpe | Giyani Malamulele | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Sluit