Vlag van die Kerseiland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die vlag van die Kerseiland is op 26 Januarie 2002 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n diagonale tweekleur in groen bo en blou onder met ’n wit Suiderkruismotief in die blou driehoek, ’n goue witpylstert in die groen driehoek en ’n groen silhoeët van die eiland in ’n goue skyf in die middel van die vlag.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Ander |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 26 Januarie 2002[1] |
Ontwerp | ’n Diagonale tweekleur in groen en blou met ’n wit Suiderkruismotief in die blou, ’n goue witpylstert in die groen en ’n groen silhoeët van die eiland in ’n goue skyf in die middel van die vlag. |
Ontwerp deur | Tony Couch |
Sluit