Nederlandse Wikipedia
Nederlandstalige uitgawe van Wikipedia, die vrye ensiklopedie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Nederlandse weergawe van Wikipedia is op 19 Junie 2001 gestig en is sedert April 2022 die sesde grootste weergawe van hierdie aanlynensiklopedie gemeet aan die aantal artikels (tans 2 154 068) wat dit bevat, na die Engelse, Cebuano, Sweedse, Duitse en Franse Wikipedias.[1]
Nederlandse Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Nederlands |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Outeur | Wikipedia-gemeenskap |
Opgerig | 2001 |
Huidige status | Aktief |
URL | nl.wikipedia.org |