О (Cyrillies)
From Wikipedia, the free encyclopedia
О (kleinletter: о) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet en lyk nes die Latynse O. Dit word uitgespreek as /o/. In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam on (онъ) en het dit ’n syferwaarde van 70 gehad.