Ѓ
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ѓ (kleinletter: ѓ) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet wat in Masedonies gebruik word. Dit word as /ɟ/ of /dʑ/ uitgespreek en moenie met die ander Cyrilliese letters Г en Ґ verwar word nie.