Ў
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ў (kleinletter: ў) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet wat in Belarussies en ’n paar nie-Slawiese tale gebruik word. Dit word "kort oe" (Belarussies: у кароткае, oe karotkaje) genoem omdat dit soos ’n у (uitspraak: "oe") lyk, maar nie ’n volle klinker is nie. Die letter word uitgespreek as /wh/.