П (Cyrillies)
From Wikipedia, the free encyclopedia
П (kleinletter: п) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet en stam af van die letter Π (pi) in Grieks. Dit word uitgespreek as /p/. In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam pokoi (покои) en het dit ’n syferwaarde van 80 gehad.