У (Cyrillies)
From Wikipedia, the free encyclopedia
У (kleinletter: у) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet wat in Russies en Masedonies gebruik word en moenie met die letter Y in die Latynse alfabet verwar word nie. Dit word uitgespreek as /u/. In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam oek (ѹкъ) en het dit ’n syferwaarde van 400 gehad.